Om die perfekte Kersgeskenk te gee, was nog nooit so maklik nie

Om die perfekte Kersgeskenk te gee, was nog nooit so maklik nie

Vergeet die mal winkelsentrums vanjaar en gaan eerder na Randburg Midas. Ons waarborg dat jy daardie spesiale iets sal vind waarna jy soek. Om die perfekte Kersgeskenk te gee, was nog nooit so maklik nie.

Ongeag of jy vir ‘n geskenk vir jou man, kêrel, vrou, meisie, kinders of selfs vir jouself inkopies doen, het ons daardie perfekte item om jou Kersfees een vir die geheue boeke te maak..

Hou dus op om op Facebook te speel en gaan  na Randburg Midas en kry jou Kersfees inkopies gedoen.

Vir meer inligting:

(011) 789-4411 / 011 036-0200 | marco@midasrandburg.co.za | 191 Bram Fischer Drive, Randburg.

Skakel ons en deel jou foto’s van jou lekkertye van  Randburg Midas en tag @RandburgMidas

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>